Archive by Author
11
Apr

Verskeie stoetdiere te koop

Mev Anneri Otto: 082 805 0005 Mooifontein Herefords Coligny.

Continue Reading →
11
Apr

Algemene jaarvergadering 2013

Die AJV sal plaasvind tydens Vryburg skou op 17 April 2013 te Hereford Klubhuis.

Continue Reading →
01
Feb

‘Moderne’ Hereford kry wêreldwyd vastrapplek

Belangstelling in die ‘nuwe’ of ‘moderne’ Hereford het in die afgelope jare wêreldwyd skouspelagtig gegroei. verskeie lande voer Herefords uit na Kazakstan, waar na raming reeds 10 000 Herefords gevestig is. Laai die volle artikel af: ‘Moderne’ Hereford kry wêreldwyd vastrapplek Landbouweekblad

Continue Reading →
01
Feb

Witgesigbult spierewêreldwyd

Navorsing bewys dat rasegte herefords die vermoë het om vleisbeeskruisings uit te stof met groeitempo en volwasse gewig. Die kleinhandel plaas ook ’n hoër premie op hereford-vleis. Tog wonder hierdie bekende teler, wat landwyd uitmuntende herefordteelmateriaal verskaf, waarom die vraag na herefords wêreldwyd drasties styg, maar nie in suid-afrika nie. Laai die volle artikel af: [...]

Continue Reading →
30
Oct

Beeste te koop

TW05-054 TW06-015 TW06-032 TW06-051 ( OUMA FARMER’S WEEKLY KOEI ) TW07-008 ( MOEDER FARMER’S WEEKLY KOEI) TW07-010 ( OUMA FARMER’S WEEKLY KOEI ) TW07-034 TW07-048 TW07-057 TW07-059 Laai die driegenerasiestamboom af Dit is ‘n groep uitstekende koeie. Die persone moet nie in horing of poena vas kyk nie. Kyk eers na die bees, as dit [...]

Continue Reading →
02
Oct

Swartland Veeboere Produksieveiling Resultate

Tydens die Swartland Veeboere Produksieveiling te Bossiesvlei, Moorreesburg op 13 September 2012 is 13 Hereford bulle aangebied teen ‘n gemiddelde prys van R34 300.00.  Hoogste prys Hereford bul het vir R100 000 verkoop. Koper : Gideon Melck – GJ Melck Boerdery, Waterboskraal, Hopefield Verkoper : Phillip de Waal – De Waal Boerdery, Moorreesburg Stoetvee-Afslaer – [...]

Continue Reading →
26
Sep
22
Aug

14 x jaar oud verse te koop

Piet Rossouw, Rospa Herefords, Coligny het 14 x jaar oud verse te koop. Prys R6 000. Kontak hom gerus by 083 609 6720 vir meer inligting.

Continue Reading →
17
Aug
10
Jul