Archive | Show results
07
Dec

Moorreesburg Skou 2011

Moorreesburg Skou 2011

Continue Reading →
05
Oct
12
Sep

Swartland Show 2011`

Die Herefords het ‘n ongekende prestasie behaal tydens die Swartland Skou in Moorreesburg die pas afgelope naweek toe twee Hereford bulle stof geskop het in die opposisie se oog in die Interras kompetisie, deur die Gold Cup te wen, maar deur ook die “runner-up” te wees. Min dat dit gebeur dat 2 diere van dieselfde [...]

Continue Reading →
29
Jul

Riversdal Show 2011

Senior- en Groot kampioen hereford koei en Opperste kampioen Hereford op skou Hoekland Helen 0731 eiendom van Harley van Rhyn, Hoekland Herefords Junior- en groot kampioen hereford bul Hoekland Renegade 0917 eiendom van Hoekland Herefords & PP Mong Trust

Continue Reading →
29
Jul

Vryburg Show 2011

Senior Kampioen Bul vertoon deur Hendrik Joubert van Sanniesguns. Senior Kampioen Vroulike dier. Junior Kampioenbul vertoon deur Bertus Mong van PP Mong Trust Junior Kampioen Vroulike Dier vertoon deur Hendrik Joubert van Sanniesguns.

Continue Reading →
29
Jul

SA Hereford Nationals 2011

Grand Champion Locheim Prime Stock   On Photo: Philip de Waal (exhibitor), Dr Cliff Lamb (judge), Mnr George Nefdt (junior judge), Dial Diedericks (handler), Mnr Willem de Waal (exhibitor) en Mev Jan Wills (Secretary General of the World Hereford Congress).   BonHaven Walk The Line 07120 SA National Senior and Res. Grand Champion Bull Exhibited by [...]

Continue Reading →