SA Hereford Sale Results 2017

 

PP Mong Trust

6 Junie 2017

Tydens die jaarlikse Produksieveiling van P.P. Mong Trust is 11 Hereford bulle verkoop teen 'n gemiddelde prys van R 26 363.00. Die hoogste prys behaal was R 44 000.00.
Die veiling is deur BKB Weskaap aangebied.

 

Hereford Bull

Op die foto van links na regs:
Rasdirekteurs Hereford SA: Pieter de Klerk
Plaasbestuurder PP Mong Trust: Laurie Pohl
Verkoper: Bertus Mong, PP Mong Trust, Villiersdorp
Koper: Rudi Zandberg, De Rust Landgoed
Afslaer: Appie Maritz, BKB, Paarl
BKB Beamte: Stefan le Roux, Caledon
Hanteerder: Mandla Mekana
 

 

SA Hereford Sale Results 2016

Bonhaven Best of Both Veiling

29 September 2016

Hoogste prys bul BH1402 verkoop vir R45 000 aan Mickey Philips.

Hereford Bull

VLNR Ash Phillips, Mickey Phillips en Justin Phillips

 

Syferpan Veiling

21 September 2016

Syferpan 426 Top Selling bull at the Syferpan Sale sold to Mr Albert Enslin from Kroonstad for R 50 000.

Hereford Bull

 

Kevlynn Veiling

20 September 2016

Herefords averaged R35 700 with a 100% sold. Top price of R50 000 bought by P Louwrens, Kokstad.

Hereford Bull

 

Swartland Veeboere Veiling

15 September 2016

Tydens die jaarlikse Promosieveiling van Swartland Veeboere is die duurste Hereford bul verkoop vir R 75 00.00. Die gemiddelde prys van die Hereford bulle was R 38 363.00. BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.

Drie bulle aangebied en twee verkoop. Die hooste prys was R40 000 en die koper LOCHEIM HEREFORDS. Die gemiddede prys vir die twee bulle was R33 500.

Tydens die jaarlikse Swartland Veeboere veiling is die Hereford koei vir die hoogste prys verkoop van R 42 000.00. Die gemiddelde prys was R 31 450.00. Die koper was Raka Boerdery (Edms)Bpk, Caledon. BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.

Hereford Duurste Koei

Koper: Kevin Miles, Table Hill, Dordrecht
Afslaer: Appie Maritz, BKB, Paarl
Verkoper: Phillip de Waal, Locheim Herefords, Moorreesburg
Hanteerder: Abraham Diedericks, Moorreesburg
Hoogste Prys: R75 000

Hereford Bull JvD160915

Koper: Locheim Herefords
Verkoper: Ja-Niel Herefords
Hoogste Prys: R40 000

Hereford Duurste Koei

Koper: Raka Boerdery
Hoogste Prys: R42 000

 

Vryburg Veiling

08 September 2016

Hoogste prys bul JFO-1225 verkoop vir R35 000.

Hereford Bull

 

Griffin / Brownstone Bulveiling

02 August 2016

Chris Brown (Brownstone) bull PMB13006 sold to Peter North from Kei Mouth for R52,000.00

Hereford Bull
Hereford Bull
Hereford Bull

 

PP Mong Trust

7 Junie 2016

Tydens die jaarlikse Produksieveiling van PP Mong Trust van Villiersdorp is elf vroulike Herefords aangebied en nege is verkoop teen 'n gemiddelde prys van R 32 222. Die hoogste prys behaal vir 'n koei was R 60 000.00 en die koper was Vicedale Herefords, Centerion.

Tydens die jaarlikse Produksieveiling van PP Mong Trust is tien Hereford bulle verkoop teen 'n gemiddelde prys van R 26 250.00. Die hoogste prys behaal was R 38 000.
Die veiling is deur BKB Weskaap aangebied.

 

Hereford Bull

Koper: Pieter de Klerk( namens die koper.)
Afslaer: Appie Maritz BKB Paarl
Verkoper: Bertus Mong, PP mong Trust, Villiersdorp
Plaasbestuurder: Laurie Pohl

Hereford Bull

Koper: Pieter en Frikkie Dreyer, Caledon
Afslaer: Appie Maritz BKB Paarl
Verkoper: Bertus Mong, PP mong Trust, Villiersdorp

 

SA Hereford Sale Results 2015

Kuruman Bulveiling

3 bulle aangebied, almal verkoop.
Hoogste prys R 25 000 van Anneri Otto, gemiddelde prys R 23 000

PP Mong Trust:

Hereford bulle aangebied 13, verkoop 10.
Gemiddelde prys R 22 750, hoogste prys R 28 500.
Vroulike diere aangebied 9, 8 verkoop.
Gemiddelde prys R 26 625, hoogste prys R 47 000.

 

Hereford Bull

BM Renogade 10-27

Hereford Bull

BM Silk 01-66

Koei: LOT NR 127 BM SILK 01-66: R47 000
Hennie Hattingh (Bkb) Appie Maritz (Bkb) Hinner Köster (Koper) Heiko Köster (Koper) Bertus Mong (Verkoper) Glen Klippenstein (Besoeker, Vsa) Ernst Booi (Hanteerder) — With Hinner Koster And Heiko Koster.

Bul: LOT NR 113 BM RENOGADE 10-27: R28 500
Hein Volgraaff (Bkb) Appie Maritz (Bkb) Marna Stoffberg (Koper) Koos Smith (Koper) Bertus Mong (Verkoper) Manuel Arendse (Hanteerder)

 

Bonhaven Best of Both:

18 bulle aangebied, 13 verkoop.
Hoogste prys R 45 000, gemiddeld R 26 850.

EG Bullsale Malina

11 bulle aangebied, almal verkoop.
Gemiddeld R45 207. Hoogste R 60 000, 2de hoogste R 56 000, 3de en 4de hoogste R 52 000.

KRM (Russell Clark)

Bulls sold 15
Highest R 50 000, average R 30 233.33.
Cow and calf sold 4
Highest R 17 000, average R 15 625.
Heifer in calf sold 1
Sold for R 13 000

Kevlynn

The Kevlynn Hereford and Dunedin Angus sale took place on 15 September 2015 on the farm Table Hill, Dordrecht.  A total of 37 buyers registered indicating the strong demand for bulls. 6 of the 7 Hereford bulls on offer sold from R18 000.00 to R40 000.00 with the top price being paid by Mr Bertus Mong of Villiersdorp for the bull Kevlynn Gambler 306.

Sold 6 of 7 bulls
Average price: R 28 166.67 Top Price: R 40 000 (bought by BM Herefords)

Hereford Bull

Kevlynn Gambler 306, top price sold to Bertus Mong in 2015

 

Swartland Veeboere

14 bulle aangebied, 11 verkoop.
Duurste R195 000 aan Vicedale herefords. Gemiddeld R 53 000.
Gemiddeld Verse R 33 000
Duurste koei R 65 000 aan Gideon Melck,
Duurste vers Lood Fourie R 52 000

Hereford Bull

Vicedale Herefords bought this bull from Locheim Herefords for R195 000 at the 2015 Swartland Veeboere Sale

 

Sanniesguns Boerdery

19 bulle aangebied, 18 verkoop.
Hoogste R 38 000, gemiddeld R 21 000.
Koeie met kalf aangebied, 5, verkoop almal
Hoogste R17 000, gemiddeld R13 400.
Verse aangebied 4, 3 verkoop.
Hoogste R20 500, gemiddeld R14 500

Syferpan

21 bulle aangebied
Gemiddeld R 31 285, hoogste R 80 000.
25 kommersiele koeie
R8500. 100% van aanbod verkoop.

Hereford Bull

Bull was sold to Louws Boerdery Trust, Wicus Kruger and Harley van Rhyn and S Zetler & Sons

 

Dumisa

Offered 18 bulls sold 18
Average price R 30 500 Top R 56 000 bought by DA Hobson and sons (George Hope)

Griffin

Herefords 16 bulls sold
Average R 30 812.50. Highest price R 62 000

Brownstones

12 bulls sold.
Average R 26 250. Highest price R 39 000

Nasionale veiling

Bulle aangebied 11, verkoop 4.
Hoogste prys R 41 000 van Dr CW Scholtz, gemiddelde prys R 31 750.
Verse aangebied 7, verkoop 3.
Hoogste prys R 15 000, gemiddeld R 11 667.

Hereford Bull

Hoogste Bul: ZK130097

 

Vryburg bulveiling (Sep)

6 aangebied, 1 verkoop
Verkoop teen R 25 000

Ermelo bulveiling

21 bulle aangebied, 12 verkoop.
Gemiddeld R 22 166, hoogste pryse R 29 000 elk van Riccor boerdery en Vicedale Herefords.

Hereford Bull

Vicedale Herefords top priced bull

 

 

SA HEREFORD SOCIETY
Council
Members
Shows
Sales
CONTACT US
   051 410 0958
    hereford@studbook.co.za
  118 Henry Street, Westdene, Bloemfontein
Hereford Society

COPYRIGHT 2017 © SA HEREFORD SOCIETY. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET